
Die wildtuin is op die oomblik baie mooi en groen, maar dis vrek warm en die bos is baie ruig. Jy sien omtrent so ver as die eerste bossies. Maar ons het darem 'n paar goeie goed te siene gekry ..



En ander babatjies...
Ek was nie saam nie - My ma is bang vir Malaria.