Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Friday, January 9, 2009

Nog doopfotos ...

Na die doop het baie mense by ons kom kuier.

Hier vang ek 'n slapie, want dit was 'n baie besige oggend vir my.

Klein Nico Meyer (een van my baie maatjies) het ook gedink 'n slapie is 'n goeie idee. Shame, hy sny tande. Hy's siek.


Oupa en Tanya (my peetma)


Hier is my Oupa na wie ek vernoem is. Hy is vreeslik trots op my. Hy het my ook vanoggend in die kerk in gedra om gedoop te word.




Posted by Anonymous at 8:53 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ►  February (15)
    • ▼  January (21)
      • Oom Marius het verjaar - 50!!
      • En kan ek speel? Watch my!
      • Badtyd !!
      • Ek en my baie gesigte ...
      • Ek en my gesin..
      • Al ons vriende by die maratonklub
      • Die Bouwertjies kom kuier vir Mamma
      • Mamma verjaar !!! Sy word ... (OK, ek mag nie sê nie)
      • Nog doopfotos ...
      • Doopfotos !!
      • Ek word gedoop!! 4 Januarie 2009
      • Die aand voor my doop
      • Noooooog wildtuinfotos ...
      • Nog wildtuin fotos ...
      • Pa, Oupa Bez en Oupa Wes in die Wildtuin ...
      • Die paadjie in die tuin is amper klaar !!
      • NUWEJAAR!!! WELKOM 2009!!!
      • Die familie kom kuier!!
      • Dit reën in Nelspruit
      • Pappa is besig om 'n paadjie in die tuin te bou. ...
      • Kuier by die Bockels
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.