Oom Marius het verjaar, en ons het almal die naweek by hulle gaan kuier op die wildsplaas by Hoedspruit. Sy gesin het hom verras met 'n helikopter vlug van sy huis af na die plaas toe, en ek is seker hy het dit vreeslik geniet.
Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.
Thursday, January 29, 2009
En kan ek speel? Watch my!
Badtyd !!

Ek en my baie gesigte ...
Ek het geleer hoe om my gesiggie op baie verskillende manier te trek. My Pa sê ek word te gou groot. Op hierdie fotos is ek VERBAAS ("no way!!"), NUUSKUKRIG ("ek verstaan nie, sê weer.."),
MOER SLIM ("bietjie soos my Mammie"), ADORABLE MET KISSING LIPS ("soos my Pappie"), en BAIE TEVREDE ("vir my om vuil te maak, vir julle om skoon te gaan maak").

Friday, January 9, 2009
Ek en my gesin..
Die Bouwertjies kom kuier vir Mamma
Mamma verjaar !!! Sy word ... (OK, ek mag nie sê nie)
Nog doopfotos ...
Doopfotos !!
Ek word gedoop!! 4 Januarie 2009
Mamma, Ouma, Verushka en Elmien het vreeslik baie kos gemaak vir al die mense wat na die doop by ons kom kuier het.
Die aand voor my doop
Subscribe to:
Posts (Atom)