Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Friday, September 19, 2008

Lekker lui Ryder Cup Vrydag ...

Pappa lê toe die hele Vrydag en kyk gholf. Ek en Mamma het op die bed gelê en gesels met mekaar. Ek kan verbasend vriendelik wees as my magie vol is


Ek vang toe vir Mamma dat sy durf TV kyk - stel seker ook belang in wat by die Ryder Cup gebeur ...






Nee wat ... die gholf is boring. Ek slaap eerder ...


OK .. BYE !!
Posted by Anonymous at 5:17 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ►  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ▼  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ▼  September (19)
      • Die Kuhn'e het vir my kom kuier !!!
      • Ek's nou 'n BABA, en nie meer 'n NEONAAT nie...
      • Die Human dogters het weer vir my kom kuier !!
      • Ons pelle van Krugersdorp
      • My niggies het kom kuier !!!
      • Kyk wie het vir my kom kuier !! Oom DJ en tannie E...
      • Lekker lui Ryder Cup Vrydag ...
      • PROUDLY SOUTH AFRICAN !!!
      • Potchefstroom is ook koud !!!
      • My eerste keer in die Vrystaat !! Moer, dis ver en...
      • Ons is bietjie weg !!
      • Jan-Hendrik se kamer is uiteindelik klaar !!!
      • Eerste keer kerk toe !!!
      • Dag 13 !! Die outjie word nou groot !!
      • 11 dae oud!!
      • Jan-Hendrik is mal daaroor om kar te ry. Hy slaap...
      • Vandag maak ek die fototjies bietjie kleiner. Klie...
      • Dag 1 se fotos
      • Jan-Hendrik 1 week oud !!!
Simple theme. Powered by Blogger.