Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Thursday, October 1, 2009

Golf

Op Zimbali is daar baie bosbokkies. Hulle is uitstekende toeskouers op die baan, want hulle staan stil en sê nie 'n woord nie.



Marinda se set-up is perfek, en dan begin sy swing... In die agtergrond staan Oupa Jan en kyk na goeie golf.





Posted by Anonymous at 7:27 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ▼  October (25)
      • Kyk hoe mooi loop ek!!!
      • Pappa verjaar!!!
      • Kyk my nuwe skoene!!
      • My eie swembadjie ...
      • Kaalgat in die tuin !!
      • Nog vroegoggend hardloop fotos ...
      • Mamma se vroegoggend run ...
      • En ek swem ...
      • RAAI WIE LOOP !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!...
      • Vinnig hallo sê vir Andrew en Tanya in Potch
      • Laaste oggend in Virginia ...
      • Ek en my Oupa Bez !!!
      • Virginia kuier
      • Ons kuier by my Oupa en Ouma in Virginia!!!
      • Die Kaapse Swanepoels ...
      • Kapenaars!! Niggies!!
      • Die Kapenaars kom kuier!!!
      • Bye-bye see ...
      • Laaste dag op die strand ... Aggenee
      • Koekvreet is koning !!!
      • By die swembad op 'n sonnige dag ...
      • Ons speel teen die All Blacks!!
      • Tannie Elmien en Oom DJ kom vir ons kuier by die s...
      • As ek bad ...
      • Golf
    • ►  September (16)
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.