Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Wednesday, September 30, 2009

Met vakansie by die see!!!

Net na my verjaardag was ons vir twee weke by die see. Oupa en Ouma van Potch was aam met ons daar vir 'n paar dae. Ons was baie op die strand, en Oupa moes my oppas.





Ek het sommer baie maklik maatjies gemaak. Hier sit ek by 'n vreemde maatjie en sy pa en speel met hulle goed.
Posted by Anonymous at 10:19 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ▼  September (16)
      • Gholf op Zimbali
      • Trek in op Zimbali ...
      • Terug op die strand !!
      • Gedurende die dag ...
      • Die nag na die groot strand en son ...
      • Lekker op die strand!!!
      • Met vakansie by die see!!!
      • Geskenke oopmaak!!!
      • Ander gaste by die partytjie
      • Nog maatjies
      • Al my maatjies by die verjaardag partytjie
      • Die verjaardag tafel ...
      • Die groot dag het aangebreek - EK IS EEN!!!
      • My ouers beplan vir my eerste verjaardagpartytie ...
      • Uiteindelik - 'n net op die swembad!!!
      • Lentetyd in Nelspruit !!!
    • ►  August (18)
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.