Jan-Hendrik se wêreld

Vir al die oumas en oupas, ooms en tannies, maatjies, en sommer ook die res van die wêreld - om dag tot dag te sien hoe pragtig ons kind is.

Sunday, August 16, 2009

Gholf by die huis ...

Ek wil ook leer gholfspeel. Want dit lyk so lekker en maklik. En as ek daardie talent in my gene het, gaan ek eendag groot geld op die gholfbaan maak, al is dit net teen my Pa. Ek weet presies wat om te doen. Jy slaan die groot bal met die groot stok - net so...


OK ... BYE!!
Jan-Hendrik.
Posted by Anonymous at 7:03 PM
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2009 (262)
    • ►  December (42)
    • ►  November (11)
    • ►  October (25)
    • ►  September (16)
    • ▼  August (18)
      • Onlangs by 'n heeldag-party ...
      • Gholf by die huis ...
      • Ek ook by die dryfbaan
      • Nog gholf ...
      • Vandag het ons gaan balle slaan ...
      • 'n Vergelykende studie ...
      • Groot seun
      • Kruip MEESTER !!
      • Eerste swem van die nuwe seisoen ...
      • Ek en my Ma werk in die tuin ...
      • My mamma is klaar gehardloop
      • Amper kaalgat op Skukuza se rugbyveld...
      • Een oggend vroeg ...
      • Ons oefen om te loop - kyk!!
      • En toe ontdek ek die trappe ...
      • Speel, Speel ...
      • Ek speel lekker in my kamer!!
      • Lekker chocolates op die stoep ...
    • ►  July (25)
    • ►  June (19)
    • ►  May (24)
    • ►  April (26)
    • ►  March (20)
    • ►  February (15)
    • ►  January (21)
  • ►  2008 (76)
    • ►  December (25)
    • ►  November (22)
    • ►  October (10)
    • ►  September (19)
Simple theme. Powered by Blogger.