Ons het by my Oupa en Ouma in Potchefstroom gaan kuier en baie lekker in die nuwe gastekamers gebly.
Hier is ek saam met my mamma..
En my Pa probeer dieselfde foto met my neem maar hy kan nie so ver buig nie. Hy het 'n operasie van sy naeltjie gehad. Shame!!
En Oupa vertel vir my stories..